aandKerk | Fresh Namibia

  • Tuis
  • Wat is Fresh
  • Jeug
  • Kerk Dienste
  • Sessies
  • Uitreik
  • Finansies
  • Gebeure
  • Kontak Ons

aandKerk | Fresh Namibia

  • Tuis
  • Wat is Fresh
  • Jeug
  • Kerk Dienste
  • Sessies
  • Uitreik
  • Finansies
  • Gebeure
  • Kontak Ons

Artikels

Kerk Dienste

Geskep op 05 Oktober 2016
Trefslae: 31035

freshkerk

freshkerk bied 'n gemaklike atmosfeer vir ouers en kinders om saam die Here te loof, nes hul is.

Ons wil graag deur middel van goeie musiek, poppekas, prediking, sondagskool en lekker koffie 'n ruimte skep waar gesinne die Here opnuut kan ervaar.

Sondae: 09:00

Kayak, Tennis straat, Olympia

Hierdie diens word elke Sondag aangebied, ten spyte van vakansiedae en skoolvakansies. 

 

Lunch Hour Service

We host an English service for corporates and other individuals working in the centre of town.  A focused service with a relevant message and music, will give that extra inspiration for our work week.

Tuesdays: 13:00

DRC Windhoek Congregation, Daniel Munamawa street, Windhoek

The service is hosted every Tuesday, except if it is a public holiday.

aandKerk

aandKerk skep 'n plek waar gelowiges kan saamkom nes hul is om lering uit God se Woord te ontvang.

God se onfeilbare, onveranderlike Woord bly die fondasie waarop ons leer, dissipel en saam groei.

Sondae: 18:30

Kayak, Tennis Straat, Olympia

As die Maandag 'n publieke vakansiedag is, is daar geen aandKerk die vorige aand nie.

  • Afrikaans (ZA)
  • English (UK)

Website Developed and Hosted by
greendoor 12 - software it and hosting